Home » DVDs » Wolhaar Stories Log In | Cart Contents  |  Checkout   
Smart Search
 
Enter keyword, title, author, subject or ISBN
Advanced Search
Browse
Anthropology (1)
Biographies & Memoirs (21)
Childrens Books (9)
Comedy / Humour
Food & Wine (2)
History & Politics (7)
Languages (1)
Legends & Folk Tales (10)
Magazines (6)
Music (1)
Novels (38)
People (3)
Poems (1)
Self Help & Psychology (1)
Sport
Travel & Maps (39)
Trees, Plants & Flowers (3)
Tribal Art, Culture & Dress (12)
Wildlife (41)
Miscellaneous (2)

DVDs / Movies (11)
Games
Gift Cards (1)
Goto...
Information
Shipping & Returns
Privacy Notice
Conditions of Use
Contact Us
Wolhaar Stories AU$32.00
Wolhaar Stories
Click to enlarge

** Leon Schuster se enigste Afrikaanse rolprent **

Leon Schuster is waar - die res is wolhaar

Leon besluit om Tant Lissie van 'Nommer Asseblief' 'n streep te trek deur hom voor te doen as 'n vryer wat reageer op haar advertensie in die "Opsitkers". Maar Lissie is nie meer op Overdorp nie. Haar suster is skielik oorlede onder verdagte omstandighede en dié se wewenaar en Lissie erf die Royal Hotel op Helshoogte. Haar wewenaar-swaer probeer van Lissie ontslae te raak sodat hy en sy "skelmpie" die lewe kan geniet. Lissie dink dit is Oom Fasie wat haar nog steeds terroriseer wanneer Leon haar bel. Sy onskuldige oproep laat hom kniediep beland in die gebeure op Helshoogte - met pogings tot moord, 'n vrouvermomde ontsnapte uit 'n gestig, 'n ou Italiaanse dokter wat meer weet van spagetti as spuitnaalde, 'n lyk waarvan niemand ontslae kan raak nie; en 'n bielie van die Bosveld wat sy boelie teëkom.



Language: Afrikaans
UPC Barcode: 6 004416 074444
Starring: Leon Schuster, Hanna botha, Ben Kruger, Koos Strauss en 'n mardom van Suid-Afrikaanse akteurs en persoonlikhede!
Directed:  
Produced: 2003 - Flip Bezuidenhout Produksies
Running Time: 92 minutes
DVD Region: 2
Format: PAL
Aspect Ratio: 4:3 (1.33:1) Full Frame
Audio: 2.0 Stereo
Rating: FPB "A" - suitable for all ages

This product was added to our catalog on Thursday 18 October, 2007.
Shopping Cart more
0 items
Notifications more
NotificationsNotify me of updates to Wolhaar Stories
Tell A Friend
 
Tell someone you know about this product.
Currencies
South African News

Copyright © 2010 YeboBooks
ABN # 88 197 632 428