Home » People » ISBN: 0-7957-0143-8 Log In | Cart Contents  |  Checkout   
Smart Search
 
Enter keyword, title, author, subject or ISBN
Advanced Search
Browse
Anthropology (1)
Biographies & Memoirs (22)
Childrens Books (11)
Comedy / Humour
Food & Wine (4)
History & Politics (7)
Languages (1)
Legends & Folk Tales (10)
Magazines (4)
Music (1)
Novels (45)
People (3)
Poems (1)
Self Help & Psychology (1)
Sport
Travel & Maps (41)
Trees, Plants, Flowers & Grasses (3)
Tribal Art, Culture & Dress (13)
Wildlife (45)
Miscellaneous (2)

DVDs / Movies (14)
Games (1)
Gift Cards (1)
Goto...
Information
Shipping & Returns
Privacy Notice
Conditions of Use
Contact Us
In dié boek gee twaalf kinders jou 'n intieme kykie in hul alledaagse lewens. Die twaalf kom van ver (...see more)
Ek en my Mense: só sien Suid-Afrikanertjies hul wêreld
[ISBN: 0-7957-0143-8]
AU$43.95
Ek en my Mense: só sien Suid-Afrikanertjies hul wêreld
Click to enlarge

In dié boek gee twaalf kinders jou 'n intieme kykie in hul alledaagse lewens. Die twaalf kom van verskillende kulturele agtergronde, praat verskillende tale an behoort meestal tot verskillende gelowe. Tog woon hulle almal in dieselfde land: Suid-Afrika.

Hulle word in heeltemal verskillende omstandighede groot, maar elk van dié Suid-Afrikanertjie het dieselfde wens: 'n goeie toekoms. Elkeen het sy of haar eie droom. Mlungesi wil eendag vir Manchester United sokker speel. Avanthi wik en weeg tussen aktrise of mode-ontwerper wees. Warren wéét hy wil 'n wildbewaarder wees, Natasha 'n skoonheidskoningin. Umir mik daarna om renjaer te word en Mohau wil 'n mediese dokter wees. Inge soek avontuur, dalk word sy 'n loods. Fernando se droom is om onderwyser te word. Neela is al klaar 'n goeie danser. As sy groot is, wil Bukekile mense van HIV/Vigs genees. Nkosana gaan 'n suksesvolle sakeman word. Tendani wil, soos Bukekile en Mohau, baie graag siek mense gesond maak.

Intussen het nie almal dieselfde kanse en geleenthede nie. Party ken hartseer en verlies, ander kry finansiëel swaar, maar almal is lief vir die lewe en trots op wie hulle is en wat hulle doen.

Author: Han Lans

ISBN-10: 0795701438
ISBN-13: 9780795701436

This product was added to our catalog on Tuesday 13 November, 2007.
Shopping Cart more
0 items
Notifications more
NotificationsNotify me of updates to Ek en my Mense: só sien Suid-Afrikanertjies hul wêreld
Tell A Friend
 
Tell someone you know about this product.
Currencies
South African News

Copyright © 2008 YeboBooks
ABN # 88 197 632 428