|
Heksie en Blommie Kabouter sorg weer vir hope pret in hierdie omnibus met 35 stories uit verskillende bundels saamgestel. Heksie vergeet gereeld name en kan nie eers onthou wanneer haar verjaarsdag is nie. Koning Rosekrans, Kwaaitjie Kabouter en Matewis-kat sorg vir verdere leespret. Heksie-hulle sukkel ook gedurig met die Gifappeltjies en die Geel Heks. Die gepaste tekeninge ondersteun die teks. Oud en jonk sal Heksie se kaskenades geniet.
326 pages
Paperback
Authors: Verna Vels and Piet Grobler
|