|
Koos se Musiekboek: Die gewildste Kombuis-liedjies, met kitaar-akkoorde inkluis. En met 'n bottel Tassies langs jou bied Koos se songs jou die moontlikheid om self in 'n Warmblanke omskep te word. Valiant Swart beskryf Koos se songs as "'n jol om te speel".
Hierdie derde, bygewerkte uitgawe van Koos se songs sluit nege nuwe liedjies in en verskyn in 'n nuwe formaat om die prys laag te hou vir al sy nuwe en jonger fans.
48 pages
Paperback
Author: Koos Kombuis
|