Home » Novels » Afrikaans » Karolina Ferreira Log In | Cart Contents  |  Checkout   
Smart Search
 
Enter keyword, title, author, subject or ISBN
Advanced Search
Browse
Anthropology (1)
Biographies & Memoirs (21)
Childrens Books (9)
Comedy / Humour
Food & Wine (2)
History & Politics (7)
Languages (1)
Legends & Folk Tales (10)
Magazines (6)
Music (1)
Novels (38)
  Afrikaans (19)
  English (19)
People (3)
Poems (1)
Self Help & Psychology (1)
Sport
Travel & Maps (39)
Trees, Plants & Flowers (3)
Tribal Art, Culture & Dress (12)
Wildlife (41)
Miscellaneous (2)

DVDs / Movies (11)
Games
Gift Cards (1)
Goto...
Information
Shipping & Returns
Privacy Notice
Conditions of Use
Contact Us
Karolina Ferreira
[ISBN: 0-7981-4350-9]
AU$23.95
Karolina Ferreira
Click to enlarge

Karolina Ferreira gaan na die Vrystaatste dorp Voorspoed om in die omgewing navorsing oor motte te doen. Op pad laai sy 'n onbekende man met die naam Willie September op.

Aanvanklik bly sy in die dorp se hotel. Hier speel sy saans snoeker, dans oor die naweek met en ontmoet 'n verskeidenheid mense. Onder andere Pol, die enigmatiese prokureur, die geteisterde boer Tonnie de Melck, die driftige luitenant Kieliemann, en ander lede van die plaaslike polisie. Sy en Willie toeskouers van die ondergrondse magstryd wat op die dorp heers, en van die geweld wat hieruit voortspruit.

Ondanks haar voornemens word Karolina – soos die minnaars wat sy die eerste keer op 'n bankie in die begraafplaas sien en oor wie sy wonder – ook meegevoer deur die liefde.

Geweld en liefde, die openbare en die intens private, word in hierdie roman op 'n indrukwekkende wyse ineengevleg.

Softcover, 184 pages
Author: Lettie Viljoen

ISBN-10: 0798143509
ISBN-13: 9780798143509

This product was added to our catalog on Tuesday 13 November, 2007.
Shopping Cart more
0 items
Notifications more
NotificationsNotify me of updates to Karolina Ferreira
Tell A Friend
 
Tell someone you know about this product.
Currencies
South African News

Copyright © 2010 YeboBooks
ABN # 88 197 632 428