Die Madiba-boek is sekerlik die mees ambisieuse kinderboek wat nog ooit in Afrika verskyn het. Die boek is nie alleen vir kinders van 7 tot 12 bedoel nie, maar ook vir kunsliefhebbers en bibliofiele, en diegene wat in folklore belang stel. Titel/Title: Die Madiba boek Formaat/Format: Hard cover (144 page/s) This book is also available in English