Home » Childrens Books » Afrikaans » ISBN 0-7981-0178-4 Log In | Cart Contents  |  Checkout   
Smart Search
 
Enter keyword, title, author, subject or ISBN
Advanced Search
Browse
Anthropology (1)
Biographies & Memoirs (22)
Childrens Books (11)
  English (5)
  Afrikaans (6)
Comedy / Humour
Food & Wine (3)
History & Politics (7)
Languages (1)
Legends & Folk Tales (10)
Magazines (4)
Music (1)
Novels (45)
People (3)
Poems (1)
Self Help & Psychology (1)
Sport
Travel & Maps (40)
Trees, Plants, Flowers & Grasses (3)
Tribal Art, Culture & Dress (13)
Wildlife (44)
Miscellaneous (2)

DVDs / Movies (13)
Games
Gift Cards (1)
Goto...
Information
Shipping & Returns
Privacy Notice
Conditions of Use
Contact Us
Die Rooi Boek, soos na hierdie sprokiesboek verwys word, het oorspronklik in 1970 in Afrikaans versk (...see more)
Aandstories vir Kleuters
[ISBN 0-7981-0178-4]
AU$31.90
Aandstories vir Kleuters
Click to enlarge

Die Rooi Boek, soos na hierdie sprokiesboek verwys word, het oorspronklik in 1970 in Afrikaans verskyn en was so gewild dat dit sedertien reeds agt keer herdruk is – in totaal byna 90 000 eksemplare. En hier’s hy nou weer. Hier is al die sprokies en mooi kleurprente waarmee so vele van vandag se grootmense grootgeword het – en nooit sal vergeet nie. Dis die stories wat jou saans bed toe gelok het en waarmee jy leer lees het. En hier is hulle nou almal: Die Skone Slaapster, Die Lelike Eendjie, Sneeuwitjie En Die Sewe Dwergies, Heidi, Aspoestertjie, Jan En Die Boontjierank, Gouelokkie En Die Drie Beertjies, Klein Duimpie en Rooikappie. Plus 14 kleuterrympies deur onder andere Leon Rousseau en E P du Plessis. Alles in lekker Afrikaans, maklik verstaanbaar, maar sonder om kinders se intelligensie te onderskat. Lees dit saans vir die kleingoed voor of laat hulle self hul Rooi Boek van voor tot agter deurlees – en weer lees.

Bydraer(s)/Contributor(s): Human & Rousseau
Illustreerder(s)/Illustrator(s): Mary Smith, Jo Eaves
Samesteller(s)/Compiler(s): Mae Broadley
Vertaler(s)/Translator(s): Pieter W Grobbelaar
Illustreerder(s)/Illustrator(s): Anna Dzierzek
Formaat/Format: Unknown (168 page/s)

This product was added to our catalog on Sunday 19 August, 2007.
Shopping Cart more
0 items
Notifications more
NotificationsNotify me of updates to Aandstories vir Kleuters
Tell A Friend
 
Tell someone you know about this product.
Currencies
South African News

Copyright © 2008 YeboBooks
ABN # 88 197 632 428